Thursday, November 24, 2011

Year-end Function - Fri 9 Dec 2011 - The Farmhouse Hotel, Langebaan

Die Jaareindfunksie sal by The Farmhouse op Langebaan gehou gaan word en wel op 9 Desember 2011. Die tyd: 18h30 vir 19h00.

Die formaat van die aand sal gelukkige trekkings insluit en ook die beste tien foto’s van die jaar sal aangekondig word. ‘n Onafhanklike, ervare beoordelaar van Paarl Fotografieklub sal al die goud - wenners deur die jaar se foto’s evalueer en die beste tien dan aanwys.

NB! Laat weet my asseblief so spoedig moontlik wie die aand saam met ons sal geniet ten einde die korrekte getal aan The Farmhouse te kan deurgee.
Vegatariese disse is ook beskikbaar. Ek verwag die spyskaart daarvoor teen eerskomende Vrydag en sal dit aan die lede ter sprake deurstuur.


Groete
Emil

No comments:

Post a Comment