Tuesday, March 14, 2017

Fotografie Werskwinkel (veral van belang vir Beginner fotograwe)

Donderdag, 16 Maart om 19h00

Mondvol Padstal, Paternoster

Fotografiese werkswinkel vir beginners.


Tien elemente van ‘n goeie foto.
Wat moet jy weet van jou kamera.
Wat moet jy weet voordat jy ‘n nuwe kamera koop.

Bywoning is gratis.
Koffie, tee en eetgoed sal te koop wees as iemand belangstel.

Antwoord asseblief teen Woensdagaand, sodat ons die getalle kan deurgee.

Jy kan ons ook kontak :
admin@weskusfotoklub.co.za

No comments:

Post a Comment