Friday, May 13, 2011

Photoshop workshop Tue 17 May @18:30

Hallo almal
 
Basson van Zyl bied eerskomende Dinsdagaand 17 Mei 'n werkswinkel aan oor die basiese beginsels van Photo shop.
 
Waar? 6:30 by die Ou waenhuis soos gewoonlik.
 
Wat het jy nodig? Jou laptop met PhotoShop of Photshop Elements daarop. Lightroom sal ook werk.
 
Sien jou daar!
 
Vriendelike groete
 
Koos Pieters 

No comments:

Post a Comment